Medya Türü
Gazeteler
Web sitesi
netwerk24.com

Netwerk24 Hakkında

Netwerk24 is die grootste Afrikaanse digitale intekennuusdiens. Die huidige redakteur is Henriëtte Loubser. Netwerk24 se joernaliste werk digitaal-eerste, met die inhoud wat dan ook vloei na Media24 se dagblaaie Beeld, Die Burger en Volksblad. Intekenare het ook digitale toegang tot die inhoud van die Sondagkoerant Rapport en tot die inhoud van voorste Afrikaanse tydskrifte, insluitend Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg!/Ry&Sleep, Baba&Kleuter en die ATKV se Taalgenoot.

Metin: Wikipedia · CC BY-SA 4.0

Temel Bilgiler

Merkez
Güney Afrika
Kapsam
Güney Afrika
Web sitesi
netwerk24.com
Durum
Listede