Pretoria Medyası
Pretoria, Gauteng, Güney Afrika merkezli gazeteleri, haber sitelerini, TV kanallarını, radyoları, dergileri ve haber ajanslarını keşfedin.
Pretoria Yayınları (1 kayıt)
Alfabetik sıralı. Ücretli veya sponsorlu yerleşim yok.
-
Maroela Media
İnternet HaberciliğiGüney Afrika Pretoria
Maroela Media is 'n digitale mediahuis wat nuus en 'n verskeidenheid ander inligting in Afrikaans publiseer. Die webwerf het in Julie 2020 meer as 2,6 miljoen unieke besoekers gehad en in dieselfde maand meer as 26 miljoen bladsye en 12 miljoen besoeke bedien, wat dit die grootste Afrikaanse nuusplatform ter wêreld maak. In Januarie 2025 was die mediahuis se matriekuitslaebladsy die enigste een in Suid-Afrika wat gewerk het, en het dit in een nag bykans twee miljoen bladsyaansigte bedien.
